Anselmus van Kantelberg

Anselmus van Kantelberg

Heilige
Gebore 1033, Aosta, Heilige Romeinse Ryk
Sterfte 21 April 1109, Canterbury, Engeland
Heiligverklaring 1494 deur Pous Alexander VI
Pelgrimsoord Canterbury, abdy van Bec
Feesdag 21 April
Attribute Sy tulband, pallium en Crozier; sy boeke; 'n skip wat die geestelike onafhanklikheid van die Kerk verteenwoordig
Anselmus (glo)

Anselmus (Aosta, 1033Kantelberg, 21 April 1109) was 'n Italiaans gebore filosoof, teoloog en Benediktynse monnik. Hy word die tweede Normandiese aartsbiskop van Kantelberg en verwerf onder meer bekendheid met sy sogenaamd ontologiese godsbewys. Hy word beskou as die grondlegger van die skolastiek. Pous Alexander VI verklaar Anselmus in 1494 heilig en in 1720 verklaar Pous Clemens XI hom as Kerkleeraar.


Developed by StudentB